Stuur 'n boodskap
Kontak Ons
Ons sien baie uit daarna om u en u kleuter/s by ons skool te verwelkom. Indien u enige navrae het, voel asb. vry om ons skool te skakel. U kan gerus die vorm op hierdie blad invul en ons adminbeampte sal spoedige moontlik met u in kontak tree. Ons skoolhoof volg ‘n oopdeurbeleid en sal graag met u ontmoet! Hier verwelkom ons almal met ope arms.
Ons Tye
MAAN – VRY 06:30 – 17:00
SKOOLVAKANSIES OOP
PUBLIEKE VAKANSIEDAE TOE
Kontak Ons
Ligging
H/V Agatha & Boundary straat, Tzaneen, Limpopo