Skoolbeleid

Ons Beleid

By SAVF Tzaneen Kleuterskool glo ons dat ‘n duidelike en konsekwente beleid kleuters help om met sekerheid en selfvertroue groot te word. Ons skoolbeleid is daar om ‘n veilige, gestruktureerde en liefdevolle leeromgewing vir elke kleuter te verseker. Dit dien as riglyn vir ouers, onderwysers en leerders om saam te werk tot die beste belang van ons maatjies.

Bestaansjaar
0 ste
Klasse
0
Personeellede
0
Skoolbeleid

Die Onderwyseres

Ons personeel is ervare, gekwalifiseerd en het ’n hart vir kinders – elkeen is hier omdat hulle glo in die waarde van vroeë kindontwikkeling. Ons Onderwysers…

In SAVF Tzaneen Kleuterskool word lyfstraf nie toegepas nie.

Dissiplinêre Kode

12 Belangrike Reëls

Ons Gebed

Opvoeder se Gebed

Hemelse Vader, gee ons wysheid en insig in die opvoeding en die grootmaak van hierdie engele wat “kinders” is. Gee dat ons so sal lewe dat ons hulle liefde en respek sal verdien. Dat ons onvoorwaardelike liefde vir hulle sal aanbied, maar tog die nodige dissipline van hulle sal vra. Help ons, Vader, dat ons baie geduld aan die dag sal lê en altyd bereid sal wees om na ons kleuters te luister.

Baie dankie vir hierdie kosbare lewende geskenke uit U hand. Maak van my ‘n opvoeder waarmee u tevrede sal wees.